Beefmaster SA | Nuus in 2014

Beefmaster SA Nuus in 2014

2014 Stamboek Elite Koei

In 2002 voer die Beefmaster Alliance vier bulle uit Amerika in, wat hulle aangekoop het vanaf die Lasater kudde. In 2014 word HU04 265 uit die Logix Vleis-databasis geselekteer vir produksie en reproduksie as die 2014 SA Stamboek / Landbouweekblad Elite Platinum Beefmaster koei van die jaar.

Kliek vir die volledige artikel (Beefmaster Journal | 2014)

Kliek om die video te kyk (Landbou.com | 17 April 2014)

Beefmaster SA

2014 Nasionale Veiling

Beefmaster National Acution 2014

Beefmaster National Acution 2014

Beefmaster National Acution 2014

Beefmaster National Acution 2014

Beefmaster SA

2014 SA Stamboek Toekennings

PMB Human receives the SA Stamboek / Landbou Elite Platinum Koeitoekenning 2014 for HU 04 265.

Piet Human for HU 02 0109 - LNR Farmer‘s Weekly Nasionale Beste Elite Koei Toekenning in 2014 vir die Beefmaster ras.

2014 Elite Platinum Koei

2014 Personality

Frans Odendaal, WO Beefmaster, Vrede wins the 2014 Personality of the Year Award

Beefmaster SA

Die President Pierre Hart bedank Lydia van der Walt

Lydia van der Walt – SA Stamboek sy ontvang ook namens die Stamboek dames –Philna, Elsa en Corlia se geskenkies die meisies doen geweldig baie vir ons!

Lydia van der Walt

Lydia van der Walt

Beefmaster SA

2014 Beefmaster Toer

Despite incessant, heavy rains, the Mpumalanga/Gauteng Beefmaster clubs went out of their way to ensure that the annual tour was once again a great success.

Click here for the full article (Farmer's Weekly | 12 June 2014)

 -
 -
 -
 -
 -
 -
 -
 -
 -
 -
 -
 -

Beefmaster SA

Beefmaster Beestelersgenootskap bied 'n Keurderskursus aan in Natal

Die 18 & 19 de Februarie 2014 het Beefmaster SA, 'n uiters geslaagde keurderskusus te van Reenen - Natal, aangebied.

Daar was ± 22 voornemende keurders wat deel was van die aangeleentheid. Die kursus aanbieders was mnre G Brits, G Hart, F Odendaal en C Campher het met die prakties ook hand bygesit Charles en Ansia Campher het hul plaas oopgestel vir die kursusgangers vir die 2 dae en almal bederf met heerlike eetgoed!

Die aanbieders is dit eens, dat die groep wat tot laatnag studeer het vir die teorie en vroeg op was om dit prakties te gaan toepas tussen die diere, uitstekend gevaar het!

Inspectors Course
 

Beefmaster SA

Oor Ons
Raad
Nuus
Gebeure


 

Kontak Ons

T: 051 410 0935
C: 083 417 7047
E: beefmastersa@stemma.co.za


COPYRIGHT © BEEFMASTER SA. WEBSITE, SEO & CMS BY QUICKSOLVE INTERNET